Search this website | ||||
Our Lady of Medjugorje Messages containing 'ononderbroke'“Liewe kinders, meer as ooit, roep ek julle op te bid. Jou lewe moet 'n ononderbroke gebed word. Jy kan nie bid sonder liefde! Daarom roep ek julle op om op die eerste plek God, die Skepper van julle lewe te hê. Dan sal jy ook in alle mense God herken en liefhê, soos Hy julle liefhet. Liewe kinders, dit is 'n genade dat ek by julle is. Neem daarom vir jou eie beswil my boodskappe aan en leef daar na. Ek hou van julle, daarom het ek by julle om jou te onderrig en te bring tot 'n nuwe lewe van tugtiging en bekering. Alleen op die manier sal julle God en alles, waar jy nou nog ver van verwyder is, ontdek. Daarom, my liewe kinders, bid! Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Little children, prayer works miracles. When you are tired and sick and you do not know the meaning of your life, take the Rosary and pray; pray until prayer becomes for you a joyful meeting with your Savior.” ( From message, 25 April 2001 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||