Search this website | ||||
Boodskap, 25 September 1997Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om in te sien, dat jy sonder liefde nie kan verstaan dat God die eerste plek in jou lewe toekom. Daarom nooi ek jou, my liewe kinders, almal uit om nie met menslike, maar met goddelike liefde lief te hê. Op die manier sal jy lewe ryker word sonder selfsugtige interessen. Julle sal verstaan dat God homself uit liefde op die mees eenvoudige wyse gee. My liewe kinders, bid, bid, bid, om my woorde wat ek jou gee, te kan verstaan. Dan sal jy die ander met liefde kan aanvaar en ook al diegene kan vergewe, wat julle kwaad gedoen het. Antwoord met gebed, want gebed is die vrug van die liefde tot God, die Skepper. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Glorify the Nativity of Jesus through the peace that I give you. It is for this peace that I have come as your Mother, Queen of Peace. Today I give you my special blessing. Bring it to all creation, so that all creation will know peace.” ( From message, 25 Desember 1988 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||