Search this website | ||||
Boodskap, 25 Desember 1996Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Liewe kinders, vandag is ek op besondere wyse by julle. Terwyl ek die klein Jesus in my arms hou nodig ek julle, my liewe kinders, uit oop te staan vir sy oproep. Hy nooi julle uit tot vreugde. My liewe kinders, beleef met vreugde die boodskap van die evangelie, wat ek vir julle herhaal vanaf die oomblik dat ek by julle is. My liewe kinders, ek is jou Moeder en ek wil jou die God van liefde en vrede laat ontdek. Ek wil nie hê dat jou lewe treurig is, maar dat dit volgens die Evangelie, in vreugde vir die ewigheid geleef word. Alleen so het jou lewe sin. Dankie dat jy aan my oproep gehoor het gegegeven. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “I invite you to open the door of your heart to Jesus as the flower opens itself to the sun. Jesus desires to fill your hearts with peace and joy. You cannot, little children, realize peace if your are not at peace with Jesus. Therefore, I invite you to confession so Jesus may be your truth and peace.” ( From message, 25 Januarie 1995 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||