Search this website | ||||
Boodskap, 25 Junie 1991Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Liewe kinders, vandag op die groot dag wat julle my gegee het, wens ek julle almal te seën en te sê: dit is die dae van genade, omdat ek by julle is. Ek wil julle leer en help die weg van die heiligheid te gaan. Daar is baie mense wat my boodskappe nie wil verstaan en nie ernstig wil aanneem wat ek sê. Daarom roep ek julle op en vra jou om met jou lewe en in jou daaglikse lewe te getuig van my teenwoordigheid. As julle bid, God sal julle help om die ware rede van my koms te ontdek. Bid daarom, kinders, en lees die H. Skrif om deur my koms die boodskap, wat vir julle in die H. Skrif besluit lê te ontdek. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Especially, dear children, I am calling that by your prayers and sacrifices you begin to live in holiness, because I desire that each one of you who has been to this fountain of grace will come to Paradise with the special gift which you shall give me, and that is holiness.” ( From message, 13 November 1986 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||