Search this website | ||||
Boodskap, 25 Maart 1988Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Liewe kinders ook vandag Ek roep julle op tot volkome oorgawe aan God. Liewe kinders, julle is jy nie daarvan bewus met watter liefde God julle liefhet. Daarom staan Hy My toe by julle te wees, julle te onderrig en te help om die weg na die vrede te vind. Maar jy kan hierdie weg nie vind nie as jy nie bid nie. Liewe kinders, laat dus alles agter en gee tyd aan God en Hy sal julle met sy gawes oorlaai en julle seën. Kindertjies, vergeet nie dat jou lewe verganklik is as voorjaarsbloemen wat vandag pragtig is, maar waaraan môre niemand meer dink. Bid daarom, sodat jou gebede en jou oorgawe aan God as 'n gids op jou pad wees. Dan sal jy getuienis nie net vir julle self, maar vir die hele ewigheid waarde het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Open your heart to God, little children, through Holy Confession and prepare your soul so that little Jesus can be born anew in your heart. Permit Him to transform you and lead you on the way of peace and joy. Little children, decide for prayer. Especially now, in this time of grace, may your heart yearn for prayer.” ( From message, 25 November 2002 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||