Web address of the page: https://www.medjugorje.ws/af/messages/850307w/ 
www.medjugorje.ws » Our Lady of Medjugorje Messages » Boodskap, 7 Maart 1985

Boodskap, 7 Maart 1985

 

Boodskap, 7 Maart 1985

Liewe kinders, vandag nodig Ek julle uit na vernuwing van die gebed in julle gesin. Liewe kinders, moedig die jongste tot gebed aan en laat hulle na die Mis gaan.