Web address of the page: https://www.medjugorje.ws/af/messages/860501w/ 
www.medjugorje.ws » Our Lady of Medjugorje Messages » Boodskap, 1 Mei 1986

Boodskap, 1 Mei 1986

 

Boodskap, 1 Mei 1986

Begin die lewe in die gesin te verander. Laat jou gesin 'n volmaakte blom wees wat Ek Jesus kan aanbied. Liewe kinders, elk gesin moet ywerig wees in die gebed. Ek verlang dat men op 'n dag die vrugte daarvan in die gesin sal sien nie. Alleen so sal Ek julle almal as blomblare aan Jesus aanbied vir die verwesenliking van God se plan.