Boodskap, 14 November 1985
Other languages:
English,
Afrikaans,
Čeština,
Deutsch,
Español,
Français,
Hrvatski,
Italiano,
Latviešu,
Magyar,
Nederlands,
Norsk,
Polski,
Română,
Русский,
Slovenčina,
Slovenščina
“Ek, jy Moeder, bemin julle. Ek moedig julle aan om te bid. Ek word nooit moeg; Ek roep julle, selfs wanneer jy jou van my Hart verwyder. Ek ly om elke persoon wat hom te gronde rig. Maar Ek is jou Moeder; Ek vergewe maklik en Ek ervaar vreugde oor elke kind wat na My terugkeer. ”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose